Oppikoppi sideshow party – Rumours Lounge 31 Julie

In Oppikoppi, Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Daar is agt dae oor voor Oppikoppi se big 20 en hulle hou so paar sideshow parties saam met Wat Kyk Jy? by ‘n hele paar venues in die volgende week. Die eerste party is moreaand (31 Julie) by Rumours Lounge in Weltevreden Park . By elkeen van hierdie parties kan jy ook ‘n kans staan op tickets vir Oppikoppi te wen. Moet ook nie van Watkykjy se kompetisie vergeet waar jy 5 tickets kan wen vir ‘n groep tjommies nie. Die son trek water…

Facebook page vir moreaand se party met al die info: https://www.facebook.com/events/145746185595941/

Lineup:
20:00 – Ruby Gill
21:00 – State Society
22:00 – The Last Supper (Canada)
23:00 – Mark Haze
Oppikoppi-Sideshow-Rumours-Eflyer

Deel met jou tjommies!

    griffinOppikoppi sideshow party – Rumours Lounge 31 Julie

    Gooi Comment