‘n Beige Ford Cortina

In Fokken Zef Videos deur griffin4 Eiertjies

‘n Lekker zef music video oor ‘n beige Ford Cortina met ‘n cameo deur Riaan Cruywagen.

griffin‘n Beige Ford Cortina

Comments

  1. Annerman

    Fok dis tragies. Nog meet tragies is die storie oor hoe sy gesoek het vir dit Cortina vir die video. Hierdie naelbyter is op haar website. Ek het dit gelees en ek is skaam om dit te erken. Moet asb nie dieselfde fout as ek maak nie want dit se fokkol oor hoekom Riaan ook sy naam gat moes maak.

  2. Franco

    Nee my moer, dit is seker Noord Kaap Kultuur op sy sterkste..

  3. Vlaknaai

    ag jissis , plaas ek gebruik fokken google – daar is dit klaar op wkj . Nou lyk ek weer soos n poes om n week oue video vir al my marabse aan te stuur . Bly poes snaaks !!

Gooi Comment