Moenie vergeet dat jy Foo Fighters tickets kan wen nie.

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Net ‘n reminder, outjies. Jy kan tickets score om Foo Fighters te gaan kyk as hulle Desmber hier land. Al die details is hierso.

Net om julle ‘n idee te gee, hierdie bra het dit pretty much ge-nail…


Hierso is wat ek gedoen het met Foo Fighters se Times Like These. Ek hoop julle kan my vergewe vir daai ekstra vier sekondes.
Divan

griffinMoenie vergeet dat jy Foo Fighters tickets kan wen nie.

Gooi Comment