Leven Rambin – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Tit-bits:
Haar familie is fokken ryk. Haar pa besit die grootste eiendomsagentskap in Houstoun, Texas (Texas by the way is fokken groot en about net rykgatte bly daar)
Haar oupa is Howard Rambin, Jr, voormalige CEO en president van Texaco oil.
Haar sussie (Mary Rambin) is 'n handsak designer en die brand, Moë word meestal deur celebrities gekoop.
Levin Rambin was in Hunger Games gewees maar ook in daai kak movie, Percy Jackson: Sea of Monsters. Dit het 6/10 gekry. Dis ook wat ons haar gee, maar sy is nou eers 24. Maybe age sy lekker. Maar hey, smaak verskil. Maybe is haar boobs genoeg vir jou…

Leven Rambin watkykjy warm bokkie 1

Leven Rambin watkykjy warm bokkie 2

Deel met jou tjommies!

    griffinLeven Rambin – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. q

      Ek mag verkeerd wees, maar is foto #2 nie eerder Heather Graham a.k.a Rollergirl nie?

    Gooi Comment