Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Ek is tegnologies gestrem en hoop dit kom uit by zefspotters.
J Wiid miner van Westonaria
jaws of life

Doos is koninng maar in Duitsland is piel koning….
Daar staan obviously “spiel”, maar elke keer wanneer ek verby ry dan fok die point of view dit lekker op 🙂
Paul
piel is koning

Sexy Zef Monster in Strubensvalley, Roodepoort
Felicia
roodepoort

Check hierdie een. Gespot in Rondebosch.
Fred
photo1photo2I think I should buy a retreat just too put this sign up
Local is Lekke
los jou kak hier

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. BokBal

    Paultjie vir ons Spaanse manne is “piel” heel aanvaarbaar, maar nou, ja… Deutschland uber alles.

Gooi Comment