Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Ons het nou genoeg getokkel aan die nuwe site vir hierdie week. As jy hom like, piele. As jy hom nie like nie, jammer om van jou kak te hoor. As jy wel omgee en op fokops afkom, laat weet gerus, dan kan dit gefix word waneer daar ‘n tydjie is. Veral ‘n drinktydjie.

Either way is dit naweek. Nouma cheers, vat hom diep en vat hom vas!

kate-upton-duik

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Rooi Ruan

    Ek like die nuwe site. Ek kan makliker die ou stories raaksien (daarbo in daai tiles) wat ek in die verlede gemis het. Dit lyk ook baie meer superbefok op my smartphone as julle vorige site. Well done aan die manne by Watkykjy!

Gooi Comment