Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin1 Eiertjies

Wanneer laas het jy ‘n draai gaan gooi in die Zefshop? Ons het ‘n lekker collection van ou en soms skaars Afrikaanse boeke vir kinners daar gaan gooi. Die nou vir julle gekultiveerde konte wat mense met kinners ken en ‘n unieke persentjie soek. O ja, en onthou om ons nuwe section Saterdag Shorts uit te check. Hy run nou al so stilletjies vir meer as ‘n maand lank. Ons drop more nog ‘n nuwe movie.

Dis dit vir die week se aankondigings. Gaan vat fles f iets. Dis naweek. Julle kan nou maar fokken duik!

lekker-strepiestiete

Hierdie post is 11 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 63,286 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

Gooi Comment