So stukkie aaklig vir Maandag – IceJJFish

In Kak Musiek deur griffin3 Eiertjies

ICeJJFish sing fokken aaklig, alhoewel hy in een van sy videos reken dat hy 'n man van 100 stemme is. Die ou lyk soos 'n nuwe generation weergawe van Urkel. Ek skat dis wat gebeur as jy uitdrop by American Idol, die judges (en almal met ore) jou tune dat jy vir 'n fok nie kan sing nie en jy dit net sien as inpirasie tot groter "sukses".

Ironies genoeg, is die bra se music video beter geskiet as 99% van die Afrikaanse kak wat elke dag by die worsmasjien uitgepomp word.

Happy Maandag, y'all!icejjfish

Deel met jou tjommies!

    griffinSo stukkie aaklig vir Maandag – IceJJFish

    Comments

    1. hansdons

      Die beauty van Youtube is dat enige iemand nou sy musiek die wereld kan instuur. Die probleem is dat enige iemand dit nou doen ook.

    Gooi Comment