Saterdag shorts – Baby Gangster (deur Luke Monaghan)

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

luke monahanLuke Monaghan is 'n Britse director (besig om vinnig opgang in die UK te maak) wat 'n moerse interest in Amerikaanse kultuur het, maar meer spesifiek die gang culture. Baby Gangster gee 'n vinnige blik op die lewe van Fredrick James Staves – 'n bra wat dik gangster was terug in die 80s. In en uit die tronk en nou reformed, is hy 'n lowrider fanatic – hy bou self die goed op en verkoop dit en volgens hom het hy al meer as 'n miljoen dollar op die karre geblaas.

Hierdie 8 minute short laat mens nogal effens herinner aan Grand Theft Auto, alhoewel mense in hierdie video nie met bats gepoes word nie. Jy sien wel zef karre en dit is in Compton gefilm…

griffinSaterdag shorts – Baby Gangster (deur Luke Monaghan)

Gooi Comment