Lone Survivor – fliekresensie

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Juan Boy de Kok

Daar’s nog hoop vir Hollywood en kapitalisme en demokrasie. Want dit is ‘n ware storie en ‘n goeie fliek. Van hoe die “good guys” die “bad guys” opfok! Die Amerikaners is die “good guys” want hulle het Hollywood gebruik oor die afgelope eeu om enige kak wat hulle aanjaag blink te strooi en ‘n strikkie om te draai en dus almal te brainwash. En die Taliban is die “bad guys” want hulle kap NOU ‘n koppie af as iemand nie so kerkbedonnerd en argaïes soos hulle is nie! So ons sal dit maar so laat staan die keer.

Nie veel van ‘n plot nie – net aksie, want as jy in ‘n klomp kerkbefokte bokwagters wat skure vol AK’s, ammo en RPG’s by die Russe gesteel het en  terug  fok oor die Ural gebergtes met hulle sterte tussen hulle bene, se agteryard gaan rondfok is dit wat jy kr – AKSIE. So ek wil nie te veel weg gee vir die wat dit nog gaan kyk nie – ek wil net opsom.

Wat ek geleer het:

  • My biologie juffie het kak gepraat – mens het baie meer as 5 liter bloed in jou lyf
  • Homo sapien sub spesie, Americanos cowboiis, het ‘n kleiner brein as ‘n blou wildebees, want al skiet jou hom in die bliksemse pampoen, leef hy nogsteeds
  • Homo sapien sub spesie Talibana baardebakkes, het nie ‘n brein nie, maar ‘n geintegreerde senustelsel soos ‘n spinnekop, want al skiet jy hom in die hand, vrek hy net daar. En al kak elke een om hom, gaan hy  dieselfde doosdom ding probeer
  • As jy ‘n bad-ass special opps dude is, moet jy ‘n baard groei want, fok die Beegees het wie weet?
  •  

Wat ek hoop die Amerikaners geleer het:

  • As julle diep agter die vyand se lyne gaan kak soek, betaal jou selfoonrekening!
  • As julle die kerkbefokste van die Moslems aanvat op hulle turf, issue the operateurs met ‘n pak Hustlers. Want die Huggies koppe het nog nie ‘n vrou se kuit gesien in hulle lewe nie, so as jy moet terugval, drop net ‘n paar tietboeke langs die pad. Die Taliban sal net daar kamp opslaan en elkeen vir hom ‘n tosbos uitsoek. En net sodra hulle kap, dan kap jy hulle.

Wat ek hoop die Taliban geleer het:

  • Kry vir julle AK’s kolwe. Jy skiet 10 keer beter as jy mik!

lonesurvivor3

Watkykertjie bydraeLone Survivor – fliekresensie

Gooi Comment