Comments

  1. fief

    kyk, julle het al beter goed op julle website gesit as die pot poes.

  2. EKKE

    Griff hoekom trek jy die manne nader om te help met die Bizarre Donderdae nie.

  3. Author
    griffin

    Dis presies wat ek elke week doen as daar genoeg tyd is.

  4. Prof. Bokdrol

    Inderdaad. En Jacob Zuma het 'n meestersgraad van Harvard in kwantumfisika. Enige ander anally retentive obsessive-compulsive pedantiese poese daarbuite het ook dalk die stukkie by 1:32 ge-spot. As jou video nie beweging capture nie, dan is dit nou nie eintlik 'n "movie" nie, of hoe? So dis bietjie oorbodig. My kollega Dr. Onk beweer hulle noem daai tipe shit "verdubbeling" of "pleonasme." Dis soos om te sê jy sit by 'n warm vuur. Of jy het sopas 'n fokken onnosel EFF supporter ontmoet.

  5. FOKMY

    Fokkit … rerig ???? RERIG ??? Daai kwas (vroumens) is soooooo droog en lok mens dadelik in om haar naai te koop ….

Gooi Comment