Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin9 Eiertjies

Kyk gou eers hierdie fokken horror:

vrydag-die-dertiende

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 72,807 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Arrie

    Nou weet ons hoekom skiet die kinders in die VSA mekaar by die skool dood. ELKE FOKKEN WEEK!
    Want hul ouers laat hulle sulke kak saam sing videos maak, dat die wereld vir hulle kan lag. En dan BANG!  
    Nog  n leerling haal tien pelle uit op n Maandag oggend.
     

  2. #1 Pisscat

    Eina eina  fokken fok tog !!! Is dit net ek, of is daai song TOS?
     
    Smaak die groot tiete bietsch !

  3. Tribbes

    What the fuck is wrong with us english speaking folk?! How can we allow the world to see this monstrosity  of a music video. The world will think we are all inbred retards. I'm ashamed to be english… really!
    Klink bekend?

  4. Belhamel

    Ek wens ek het n video van my gesig toe ek die kak sien. Jissis 4 minute full-on cringe. Waar is daai Soutpiel Shaunie my boy you? Hahahahaha elke group het maar sy fokkops, maar hierdie video het sopas ALLE afrikaanse videos n moerse hupstoot gegee. Dis n fokkop!!!

  5. Johan

    Ek wonder waar is die ma sy het seker haarself gaan hang

Gooi Comment