Slayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Het jy 'n bokskitaar? Het jy 'n uke? Jy het geen pedals of amps nodig om heeltemal aapkap te gaan nie. Nog beter, jy het geen verskonings nodig nie. Check hierdie bra uit…

griffinSlayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!

Comments

  1. Willem Wikkelspies

    ja nee, kyk party mense het tyd vir baie kak. Maar as jy die talent het gooi hom

  2. Jagged John

    Awesome – put some juice in that uke.

  3. Evert

    Fokken awesome cover, befokte song, my gunsteling Slayer album.

Gooi Comment