Slayer gaan kerk toe

In Fokken Main Videos deur Watkykertjie bydrae6 Eiertjies

Dagse Grif!

Eerstens, dankie vir julle piele website wat my entertain hier in Duitsland.
Tweedens, aangesien Slayer covers op ukelele´s en banjos nou die rondte doen is dit maybe die moeite wert om die next level uit te try.

Needless to say, ek het myself faktap gelag. Feel free to share the chaos!

Groete uit Bratwurst en Beck´s land!
Dwarf Vader

Deel met jou tjommies!

    Watkykertjie bydraeSlayer gaan kerk toe

    Comments

    1. Grot Otter

      Jissis… regiot hel toe! Elke liewe fokker wat hiervoor gelag het gan reguit hel toe!
      Laat weet as julle ouens directions nodig het want ek ken 'n kort pad

    2. fran

      Dis fokkin snaaks. Grot Otter, hou my hand vas, ek is bang…

    3. PhantomFapper

      Reguit hel toe… Do not Pass Go. 
      Hahaha.
      Dis orraait. Ek sal seker nog saam daai skeinheilige kerk headbangers in die bus sit oppad soontoe.

    4. Ekke

      Grot otter, ou groote, dan gebruik ons nog DIE naam eidelik ook, klink my jy is deel van die "kerk" se headbang clan, dus moet jy die kort pad hel toe ken, hierdie tipe naaiers lei baie mense hel toe. Fok al julle skeinheilige naaiers wat 'n mosh pit het in 'n "plek van aanbidding".

    5. kleinattie

      Die enigste iets in 'Ekke' se post wat ietwat relevant is, is dat dit op 4:20 geskied het. Dit, alhoewel, beteken eintlik fokol. @Ekke, hierdie is die verkeerde plek vir webwerfetter trek. 

    6. Prof. Bokdrol

      Lyk pretty legit vir my. Ek is nou nie 'n pro- of anti-religion hysteriabunny in enige big way nie, maar ek skiem as Dominee op die kansel kan staan elke Sondag en jou vertel jou gat gaan brand erger as Oscar Pistorius s'n in Pitooria Sentraal as Deep Heat die enigste beskikbare lube vir die 28's is, dan kan ons maar ook bietjie in reverse die spot dryf met "Dancing In The Aisles" tipe kerke. Né?

    Gooi Comment