Score tickets na Riotfest hierdie naweek

In Kompetisie deur griffin8 Eiertjies

Hierdie Saterdag is daar 'n lekker party by Rumours in Ranburg: RiotFest 2014. Ons het twee single tickets om weg te gee – vra ons net mooi in die comments hieronder voor die einde van die werksdag (17:00). In die meantime sal ons bietjie verder graft aan die video clips en fotos wat ons die afgelope naweek ge-snap het by Asking Alexandria. Dit was nogal 'n rowwe enetjie. Die hangover sit steeds vlak in die nekke. Ons het 'n lekker paar tiete ook afgeneem wat ons hopelik voor die einde van die week met julle sal share.

O ja, Hier is meer details oor die party by Rumours:
https://www.facebook.com/events/1432020880343906/

riot fest

Deel met jou tjommies!

    griffinScore tickets na Riotfest hierdie naweek

    Comments

    1. Kobus van Rooyen

      Kan ek 'n ticket kry asseblief? Jy weet ek's nie 'n massiewe poes nie.  Ek werk gewoonlik shows en wil net bietjie een kyk. 

    2. Kc Holmes

      I would love to score these tickets omdat hierdie show gaan ‘n groot een wees, en daar is 5 van my gunsteling bands op die wetsontwerp 😀 (sorry if my afrikaans is dodgy, Ek’s ‘n soutie X_X )

    3. Author
      griffin

      Sorted. You can haz a ticket.

    4. Author
      griffin

      Yebo, jy is welkom om ‘n ticket te kry.

    5. Kane

      Noooo!!! Wens ek kon die post vroeer gesien het 🙁
      Julle gelukkige marabse wat die tickets gekry het beter dit geniet, Poverty of Ideals is een van daardie bands wat jy tenminste een keer in jou lewe moet sien

    6. tyron

      wat moet ek als doen vir n ticket of twee vir ek en n buddy sy laaste kans voor hy trou en dans al die pret virby

    Gooi Comment