Saterdag songtuary: Arcade Fire – We exist

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ons kyk weer na so paar new releases van die afgelope twee maande of so en feature Arcade Fire se nuwe video, We Exist. wat so twee weke terug release is. Lekker bierbrille vibes. Gaan kyk gou of daai goose in jou bed wat jy gisteraand by Presleys opgetel het dalk nie 'n aartappel of twee voor in die bloes het nie… Nie? Phew, OK. Scan dan maar deur hierdie week se playlist. Maybe is daar 'n tune wat jy smaak…

griffinSaterdag songtuary: Arcade Fire – We exist

Gooi Comment