Ridiculous eTolls bill en die Sanral call center

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Whackhead Simpson bel die eTolls call center om bietjie te gesels oor 'n fokken huge bill wat een van die luisteraars gekry het – oor die R400k. Hy redeneer so bietjie met die man aan die ander kant van die lyn en heavy Wiskunde word rondgegooi.

Dis nogal fokken scary shit, eintlik…

griffinRidiculous eTolls bill en die Sanral call center

Gooi Comment