Comments

  1. TheChimpIsHere

    Crocs dra is soos om 'n kopkou by jou boetie te kry: Lekker tot jy afkyk.

  2. Jagse Karel

    Ek hoop ons kry n bbd video vandag.

  3. Grietje

    Ek dink julle GPS is nie lekker nie….. daai lyk meer na Vuilbijl vibes…… 

  4. HokkenFonger

    Grietje, was jy al ooit in Sasolburg? My bra, daai kolletjies op die man se voete is nie van sonbrand nie, dis die kak vuil lug wat so aan sy vel vas sit.

  5. Grietje

    Die burg is die veiligste plek op aarde….. ons sien wat ons inasem…..
    maar ek hou nog steeds vol dis vuilbijl daai…..ek het niemand die afgelope week in die burg gesien met crocs nie….nee man…ons het ook ons trots….

Gooi Comment