Die Antwoord – Pitbull Terrier (Official music video)

In Die Antwoord deur griffin4 Eiertjies

Ninja se heel favouritste movie op aarde is Black Cat White Cat, so die inspiration agter hulle nuwe tune kom daarvandaan. Check die tune hierso: https://www.youtube.com/watch?v=uznBuDEOq_0

En luister dan na hierdie tune:

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord – Pitbull Terrier (Official music video)

    Comments

    1. Andre

      Thanks vir die nagmerries Ninja en kie.

    2. Willa

      Ek het eers gedink die Antwoord is vars en oorspronklik maar dit raak nou al hoe meer duideliker dat Ninja net heeltyd skaamteloos ander mense se werk steel en dit dan "inspirasie" noem. Verder raak sy kop net groter en groter – as hy nie oppas nie gaan hy soos Stewie van Family guy lyk.
      Check hoe het hy skaamteloos gesteel van hierdie briljante Afrikaanse version van the Matrix:
      https://www.youtube.com/watch?v=TdwkumztqrA
      Fok hom, sy poes!

    3. Henkie

      Dit is pretty much n mix van Marilyn Manson, Prodigy en DJ Otzi.

    4. Ekke

      Griffen; wil jy nie groot, groot asseblief in jou volgende tos boek 'n spesiale ere plek aan die poesprop gee nie? 

    Gooi Comment