Asking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg

In Watkykjy Reviews deur griffin5 Eiertjies

Asking Alexandria is 'n relatiewe nuwe metal band op die scene wat in 2008 in Dubai van alle plekke begin het en hulleself tans in die UK bevind. Hulle het nogtans 'n moerse following in Suid-Afrika as mens kyk na die getalle wat by die Kaapstad en Joburg shows uitgestick het.

Toe Dawid Fourie (van RAMfest) tune dat die blare die hekke kan oopmaak het die kinders mekaar amper faktap gerol soos hulle by die Nasrec saal ingestroom het. Dit was 'n moerse energetic show wat half aan Lamb Of God remind het toe hulle by dieselfde venue kom jol het. Die voorste linies van die metal oorlog het bestaan uit  die harcore devoted fans en chicks wat graag hulle tiete vir die manne van Asking Alexandria wou wys. Van hulle was nou en dan op stage geroep vir so bietjie inspeksie. En bra's het die hele aand gevlieg. Dwarsdeur die die 14 song set. Dis hoe musiek moet wees  – rock 'n roll en tiete. Nie fokken Afrikaanse fokken skoffel-sokkie-tos nie. Jissis.

Ons het die aand self ook kakhard gekuier saam met die seuns en bietjie vir Ben Bruce (die founding member, guitartist en backing vocalist) van die band gesit en kak praat. Meestal oor tiete. Hoe dan anders?

Hier is 'n vinnige highlights video en so paar kiekies wat julle kan kokkenodge. Hopelik som dit die aand op. Was jy daar? Al was jy nie daar nie, tog weet jy dis waar.

O ja, en ons het vanoggend ook so paar tiete met julle gedeel van die Asking Alexandria show. Nie baie nie. En ook nie almal nie. Ons het die beste vir ons private stash gehou. So leer mens maar, huh? Kom volgende keer self na die metal show toe om die bobbejaanbrille te sien spat. Sepultura en ons tjommies van Groinchurn en Boargasm gaan so bietjie 'n stage deel in September. Ons kan nie fokken alles vir jou met 'n lepeltjie voer nie. Daai draad gaan homself ook nie trek nie.

(die video is in so paar countries geblock, so jy mag dit dalk nie kan sien in die overseas of op jou smart what-what nie. Because copyright. Mens kan deesdae about net musiek wat jyself met 'n xylophone maak saam met YouTube videos oplaai)

0201_Asking Alexandria_DSC_5279_1

0202_Asking Alexandria_DSC_4904_1

0203_Asking Alexandria_DSC_5463_1

0204_Asking Alexandria_DSC_4540_1

0205_Asking Alexandria_DSC_6235_1

0206_AA General_DSC_6819_1

0207_Asking Alexandria_DSC_6286_1

0208_Asking Alexandria_DSC_6545_1

0209_Asking Alexandria_DSC_6699_1

0210_Asking Alexandria_DSC_7262_1

0211_Asking Alexandria_DSC_7276_1

Deel met jou tjommies!

    griffinAsking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg

    Comments

    1. Evert

      Dis 'n "boyband", meer houding/image as musiek.
      Sien uit na Sepultura.

    2. Author
      griffin

      True, maar die laities is baie cool. ‘Tura gaan bepoes wees. Veral omdat ons ou vriende Groinchurn weer bietjie re-unite vir daai vibe. Ons gaan ‘n special documentary maak oor die hele toer.

    3. Kaptein Kortbroek

      Spot die Black Cat Bones Band member in die crowd en wen 'n kopkou by een van die jong chicks langs hom.

    4. Evert

      Kwaai! 
      Aangesien julle tjommies is met Groinchurn, ens, ens, laat weet asb wanneer kaartjies beskikbaar is om te koop.
      Ek soek en kry niks nie, alles is nog "to be announced".
      Skote.

    Gooi Comment