Hierdie bra wil baie graag voor by Yo-Landi Visser se goue pants inklim en het vir haar 'n tune geskryf oor hoe hy haar wil zaber en allerhabde dinge met haar voorboude wil doen.
Dis al 'n rukkie oud, maar ons het nou eers daarop afgekom vir some rede…
Hierdie post is 53 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,215,332 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ek wonder of Yo-landi uitcreepbaar is… Ek kan regtig nie sê wie se musiek is beter nie…