Wanneer jy ‘n Porsche soos ‘n poeskop bestuur in Witkoppen Road. Mah boy!

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Naaaaught maaah bru! Check sommer die Jo’burg boytjie ook wat die video afgeneem het. As jy soos poes ry, gaan jy soos ‘n poes rol…

griffinWanneer jy ‘n Porsche soos ‘n poeskop bestuur in Witkoppen Road. Mah boy!

Comments

  1. poesprop

    As jy nie Porsche kan spel nie is jy 'n poeskop! Nice one griff

  2. animalmother

    Ek dink die Porche bra en die bra wat die video neem is van die selle stamboom. Ek neem maar so aan as ek na sy tru – spieeltjie kyk.

  3. ppip

    Wel, iemand het poes kameraman se side mirror stukkend gepoes….
    Douchebag.

Gooi Comment