US Airways tune chick om basically in haar poes in te vlieg…

In Wat is nuus? deur griffinRek jou bek

Dit het heel onskuldig begin. 'n Bored meisie wat niks anders het om te doen as om oor alles te kerm nie:

elle-rafter

Toe tune US Airways haar terug. Maar toe tune hulle haar sommer poes (as jy die actual pic wil sien, click daarop vir die link op Twitter, maar wees gewaarsku dat dit glad nie veilig is om by die werk oop te maak nie, so gryp gou jou smart phone en sny 'n lyn kamerverlate toe). Dis lekker, maar dis rof:

us-airways-zuma

Dis baie maklik om jammer te wees en vergifnis te vra. Jy tune net jy is fokken jammer. Oor alles. Amper soos met Nkandla. O wag, dis glad nie soos Nkandla nie. Daai doos pleit onskuldigheid en onkunde…

us-airways-apology

Ons het natuurlik goeie ou Suid-Afrikaanse raad vir US Airways, komplimente van die Guptas:

gupta

Ons het ook 'n reconstruction van die events aanmekaargsit, sou die Boeing dalk in 'n Suid-Afrikaanse poes ingevlieg het:

jacob zuma

griffinUS Airways tune chick om basically in haar poes in te vlieg…

Gooi Comment