Parties, hippies en gebedjies

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Liewe Vader
'n Boef breek in 'n huis in. Toe hy die CD player optel hoor hy 'n stem in die donkerte. "Jesus watch jou."
Hy skrik amper sy gat af maar sien bokkerol. Hy skiem hy't seker gedroom en kyk maar verder. Hy nodge die DVD player en maak reg om dit te sluk. Toe hy aan die chords raak hoor hy weer daai stem. "Jesus watch jou."
Nou's hy lekker uitgefreak. Hy skyn vervaard sy torch rond tot hy finally op 'n papegaai land.
"Is dit jy?" vra hy.
"Ja," tune die papegaai. "Ek waarsku jou net."
"My waarsku? Wie de fok dink jy is jy?" vra die maaifoedie.
"Moses," tune die papegaai.
"Moses?" lag die rampokker. "Watter deur-die-kak mense noem hulle papegaai Moses?"
Skiet die papegaai: "Dieselfde mense wat hulle Rottweiler Jesus noem!"

Watter paartie?
Na 'n paartie ry 'n couple terug huis toe. Na so rukkie se ry vra die vrou vir die man. "Honey," vra sy liefies. "Het iemand al ooit vir jou gesê hoe amazingly handsome, sexy en onweerstaanbaar jy vir vroue is?
Baie gevlei antwoord die man: "Nee, skat niemand het nie."
Kap sy vrou terug: "So wat de FOK het jou daai idee vanaand gegee?"

Gebede word beantwoord… soort van
'n Hippie sit voor in 'n bus langs 'n non. (Fokkit met so opening line kan dit net 'n joke wees.) Anyway, hy check die non so en vra haar of sy met hom sal seks hê. Die non kyk verbaas na hom en tune hom dis nie op die kaarte nie. Sy's heel hoflik maar klim af by die volgende stop. Die busdrywer vertel die hippie hy kan help. "Check, elke Dinsdagaand gaan daai non na die begraafplaas toe om te bid. Gaan soontoe in 'n swart mantel met 'n glow-in-the-dark masker en dan skiem sy jy is God. Dan command jy haar om met jou seks te hê en daar gaan jy."

Befok dink die hippie en sure enough is hy daar Dinsdagaand. So net voor 12 slaan die non uit en begin bid. Die hippie spring uit en skree: "Ek is God. Ek het jou gebede gehoor en sal dit beantwoord maar jy moet met my seks hê."
Die non is verward maar stem in. Sy vra egter dat dit anal is omdat sy 'n virgin moet bly. Die hippie stem in en doen sy ding. Toe hy klaar is, ruk hy die masker af. "Hahaha, ek is die hippie van die bus," lag hy.
Net toe spring die non op en skree: "Hahaha. Jou bleddie fool. Ek is die busdrywer."

griffinParties, hippies en gebedjies

Gooi Comment