Bizarre Bedonderde Donderdae: Extreme – More Than Words (lekker gefokken shred)

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Ons het geskiem ons bring hierdie week vir julle nog 'n shred vir ons Donderdagvideo. YouTube en Vimeo het ons poes getune, so ons kon dit nie vir julle op ons normale kanale gooi nie. Blykbaar "blocked worldwide" wat nogal 'n shame is. Dis seker omdat die kitaar en die vocals dalk te spot on was. Wel, dit is nie. Veral nie die vocals nie. Luister ook gerus uit vir 'n hond wat blaf terwyl ons die kitaar opgeneem het. Fokken styl, pappie. Gelukkig kon ons dit embed via Interwebsradio se Facebroek page.

Geniet hom, dis 'n fokken classic. En met classic bedoel ons die song is al fokken 24 jaar oud. Jirre. Dit kom van die album Extreme II: Pornograffiti af wat in 1990 release is.

 

Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,600,309 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae: Extreme – More Than Words (lekker gefokken shred)