Bizarre Bedonderde Donderdae – Dave Dylan (Ray Dylan Shred)

In Bedonderde Donderdae deur griffin8 Eiertjies

Die Bedonderde Donderdae videos het oor die laaste tyd opgedroog omdat ons fokken besig was met 'n klomp ander kak, maar ons het gou-gou tyd gemaak vir 'n vinnige outjie vandag voor ons verder moet graft aan back logs.

Oudshoorn wemel hierdie week van die Afrikaans tos en Dave Dylan se gig by die KKNK was awesome gewees. Die man ken van. Gelukkig was ons daar met die kameras om al die action te vang.

Ag, ons praat sommer poes. Dis ons eerste poging tot 'n shred en ongelukkig is Ray Dylan ons eerste victim. As jy nie weet wat 'n shred is nie, gaan fokken Google dit. Daar is ook 'n goeie kans dat jy nie weet wie Ray Dylan is nie…

Vocals en guitars opgefok deur Donovan Borne. Befokte awesome lead guitar deur Griffin. Drums deur 'n Casio. 'n poes fancy een…

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Dave Dylan (Ray Dylan Shred)

Comments

  1. Annerman

    Befok! Die volgende song wat julle dalk kan shred – daai "Baby Tjoklits" pot kak. 

  2. Pielneus

    wat de moer!! dit was kief!! ek dink ek het my broek nat gepis!!

  3. CASPOESTIRTJIE

    nes kurt kerm fok dai ou ok sy eii musiek op BWAAAAAAAAHA HA HA HA

Gooi Comment