Anastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.

In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

anastasia sokolva vat paalAnastasia Sokolova van Ukraine is heel moontlik die beste paaldanser op op planeet aarde. Jou mond sal oophang as jy die video kyk en as jy klaar is en afkyk sal jou broek ook heel moontlik oophang. Jy sal ook vind dat jy onbewustlik "Ukranian Visa requirements" in jou Google masjien ingetik het. En waar is jou werkshemp nou? Check, jy't nou 'n t-shirt aan wat tune "Smeer my vol heuning en gooi my vir die strippertjies". As jou baas dalk inloop gaan jy in elk geval begin mompel. Moenie worry nie, dit sal soos Ukranian klink.

Gods, die chick is fokken warmer as 'n Ford XR6 se kazospyp na 'n trippie Margate toe.

Ek wens sommige Woensdae dat ek 'n paal in Ukraine was…

Deel met jou tjommies!

    griffinAnastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.

    Comments

    1. Belhamel

      Oooo Jissis! Sy kan enige tyd so aan my tril ook kom swaai. 

    Gooi Comment