Roger Ballen – Asylum of the Birds

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Jy gaan dalk nie hiervan hou nie. Dis nogals fokken creepy en kan vir sommige swak magies disturbring raak. Roger Ballen neem fokken weird goeters af. Maybe onthou jy van Ninja (Die Antwoord) se drawings teen die mure van 'n paar van hulle videos – dink byvoorbeeld aan Enter The Ninja, Wat Pomp en I Fink You're Freeky. Daai sif prentjies teen die mure is alles deur Roger se foto's inspire.

Asylum Of The Birds is Ballen se nuwe showcase van fotografie van wat alles in 'n enkele huis in Johannesburg afgeneem is waar mense en diere saamwoon. Lekker fokken sif. Dis blykbaar 'n moerse secret location, maar as jy lus is om die area te gaan uitcheck kan jy in Fietas gaan rondloop onder die Sentech toring. Ons was al daar gewees. Heavy fokken freaky plek. Weir, weird, weird fokken mense.

As jy in die boek belangstel, kan jy hom hierso kry:

Anyway, ons tjommie, Ben Crossman het hierdie outjie vir meneer Ballen gefilm en direct. Kom ons kyk wat doen dit vir jou?

Deel met jou tjommies!

    griffinRoger Ballen – Asylum of the Birds

    Comments

    Gooi Comment