gwar

Nooit, ou! Dave Brockie AKA Oderus Urungus van Gwar dood op 50.

In Wat is nuus? deur griffin1 Eiertjies

Ons tjommie, Randy van Lamb Of God tune:

"Got a very sad call tonight from my buddy Chris Bopst, who was one of the original members of GWAR- my friend Dave Brockie, AKA Oderus Urungus, the singer of GWAR, has left the building & taken off back to his home planet. He was 50 years old. I do not know details of why he died yet, just that he passed away at home & his roommates found him."

Die Grammy-genomineerde sci-fi horror-geïnspireerde metal heavy weights is in 1984 gestig met 'n klomp changes in hulle line-up. Brockie was die enigste bra wat dit uitgestick het deur al die veranderinge en hy was 'n moerse grapgat. Hulle het hul 13de album, Battle Maximus, verlede jaar release.

Hier is een van die marabse se videos. Hulle het nogal uitgemaak van kak. Letterlik.
gwar

Deel met jou tjommies!

    griffinNooit, ou! Dave Brockie AKA Oderus Urungus van Gwar dood op 50.

    Comments

    1. #1 Pisscat

      Nee jirri fok…. my katoolse foksterrier kan beter msiek maak as hy die bitch next oor pomp op die orrel….

    Gooi Comment