Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

'n Klein spelfoutjie kan nogal 'n groot verskil maak…..
Wendy

Spelfoutjie

Het hierdie lorrie gesien in Nelspruit! Bofladen oor en uit!
Johan

lorrie

Dude in Bloemfontein met Kersfees klokke
Tjaart

kersfeesklokke

Met n kak gemoed en n hart vol vrees sit ek aan by die tafel van vernedering. Gereed om die eerste Huistaal vraestel van die jaar te skryf wag ek… Met die eerste oogopslag lyk dit maar na die normale vervelige papiere. Tot ek die beste afrikaanse blog en website in die heelal se naam raaklees! Watkykjy! Dis gehaailaait in BLOU.
Groete
Meester G

vraestel1

vraestel2

Vind ek die mannetjie in Goodwood terwyl hy balhang in die pad soos 'n taxi.
Petey

boere

Extreme rail grind by Cape Gate respect plus 4.
En monster Cone ook by Cape Gate gewaar.
Pieter

20140311_192414-1

20131030_171845

Weet hulle iets wat ons nie weet nie
Mike

overload doodskiste

Hoe gemaak as jy ‘n kort piel het en ook nie geld vir ‘n BMW het nie, jy personalise jou Fiesta nommerplaat.
Willem

fiesta

Lekker laag vlieg in Kaapstad!
Willem

vlieg laag in kaapstad

In 'n Nederlands advertensie vandag gesien…
Peter

poesblokkies

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment