In Duitsland in 'n kakhuis gesien
Theo
Kak nommerplate
Jaco
Hi Griff
Ek het die twee zeffers gevang in port elizabeth…
Weet nie waar daai escort gan "offroad" nie
En die wit jetta is die zefste sover…
Totsiens!
Gerhard
Ek weet nie aan wie mens die kak moet, nee dis nie n moet, stuur nie. Congrats ek stuur ma aan jou. Van kak bored wees. Enjoy.
Stefaans
Howzit Griffin
Hier is n lekker een vir jou ZEF SPOTTERS vir volgende week. Ek weet nie waar die fotos geneem is nie maar who cares. Die kar lyk soos hulle rugby.
Lekker dag
Ludwig
Het hierdie Bra in durban gesien, die toppie wat bestuur het , was seker so 70 jaar oud!
Willie
Yes Griff,
Die banker vs die poephol!
Werner
Hi Griff
Hulle is besig om te werk aan die Shell op Jean ave in Centurion. Ek het al 4 kante gecheck en kon geen supervisor sien waarvan hulle praat nie
Frans