Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

net n Hond het n "boss"
Craig

boss

Selfs die amerikaners dra hulle ballas op die agter bumper.
Fred

Merc

Eskom se nuwe kookboek
Malan

eskom

1ste foto : Lekker common in Kuilsrivier hulle hoef nie eers reg te spel nie.
2de foto :  Ons spot altyd dat die “manne” hulle deure moet vashou of dit val af, maar dis regtig waar vir die dude.
Geniet hom.
Charl

kuilsrivier 1

kuilsrivier 2

Check die Zef d@@s  ET se nuwe vervoer? , En ek bedoel ET van die 80's movie nie daai dom perd wat van sy .. wel um perd af gedonner het nie.
Marius

Zef

Tata Madiba
Etienne

tata-madiba

Ek het hierdie een gecheck in 'n tydskrif. Check daai eertse goose se van. Haar boetie se naam is seker Joe.
Frank

tydskrif

Hi Griff
Kyk dit uit R60 vir 2 en 'n halwe aartappels sonder rys en 4 stukkies vleis.  Moenie moanie vat dit en waai/  Spice it Up Pizza en Grill Voortrekker Straat Goodwood Net in Aapstad.
Petrus

aartappel ripoff 1

aartappel ripoff 2

Die common Spark in Potch gesien. Klink soos 'n trekker met daai moerse pype!!
Hennie

spark

Hi Griffin
Bietjie swak smaak – langs die Hazeldean Pick en Pay se ingang. Wat terloops net af in die pad van Oscar se huis is.
Cheers
Jan

oscar pistorius

hypoestes

Mondeliks per vagina?

mondeliks per vagina

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Jo Poos

      Seriously, wie de fok koop kos op Voortrekkerstraat Goodwood?

    Gooi Comment