Eers swaai ons appels, daarna klap ons velle…

In Fokken Main Videos deur Christo Brandbruggies6 Eiertjies

Hulle tune daar is 'n fyn lyn tussen pyn en plesier. En jy bel "hulle" nie virrefok weer of nooi "hulle" na jou huis toe nie, want geen man wil gebyt word op sy wors nie, onder geen fokken omstandighede nie, (ooit weer nie) As jy nou wel van 'n bietjie naelkrap op die lat of knaag aan die sak hou as jou manbotter gekarring word, wie is ek om te oordeel? Jy is dalk 'n ou wat die next level in sado masochism wil bereik. Dan is die spulse fokkers by MUSANGWE Extreme Fighting net vir jou, hulle gooi sommer bietjie exhibitionism ook in, almal kan mos deel in die lekkerte. Ek noem dit sommer die "cup cake" – ek en my tjerrie sal kap en jy kan kyk. Die volgende ouens incorporate al die bogenoemde, in 'n baie twisted-fucked up way..

Jy check, eers word jy vir 'n paar minute geroer met 'n criss-cross pielwappery deur 'n ou met net kakpapier padding om sy hande, jy weet, om die bloed wat hy uit jou gesig uit moer te absorbeer. Nadat hy jou deeglik opgefok het gee hy jou 'n slaap pil. Nitey-nite! Net voor die wit skuim by jou bekkie uitborrel, word jy ge-resuscitate met 'n publieke slingerswaai deur die local Gnarls Barkley look-alike wat jou bare-handed van"Nul tot Tone-omkrul" wil kry in onder 2-minute FLAT. Letterlik "no glove, no love" baby. Dit alles helder oor dag terwyl jou hele extended familie staan en toekyk. Dit my ou, is waaroor extreme sports RERIG gaan!

Christo BrandbruggiesEers swaai ons appels, daarna klap ons velle…

Comments

Gooi Comment