Ramfest-2014

Score tickets om RAMfest by te woon!

In Kompetisie deur griffin11 Eiertjies

RAMfest vind hierdie jaar plaas vanaf 6 tot 9 Maart beide in Kaapstad en Bronkhorstspruit. (Click op daai links vir info, jou nool)

Ons gee die volgende bederfies weg:
2 x single full weekend tickets vir Bronkies
2 x single full weekend tickets vir Kaapstad
1 copy van Biffy Clyro se Opposites CD
1 copy van Killswitch Engage se Disarm the Descent CD

So jy wil RAMfest toe gaan?
Nouma skryf dit op jou fokken maag. Nee, ons is ernstig. Skryf dit op jou maag en e-mail 'n foto daarvan na ons toe.

Die twee beste foto's wat ons ontvang vir "Joburg" kry elk 'n single ticket vir Bronkies en die twee beste foto's wat ons ontvang vir Kaapstad kry ook elk 'n single ticket vir die Kaapstad festival. So daar is 4 wenners, elk vir 'n single ticket, jy maak uit?
Ons sal twee runner-up kiekies kies wat elk 'n CD sal wen. Ons kies sommer self wie kry Biffy en wie kry Killswitch.

Reëls:

  1. Die wenners met die mees creative kiekies word op Watkykjy geplaas en ontvang pryse soos hierbo genoem.
  2. Een entry per persoon word toegelaat en jy mag nie namens iemand anders inskryf  nie
  3. Jou entry moet vergesel word van jou volle naam, ID nommer en posadres (in case jy 'n CD wen)
  4. Wenners moet ouer as 18 wees
  5. Wenners se tickets is nie transferable nie
  6. Entries vir die kompetisie sluit hierdie Woensdag,19 Februarie teen 18:00. En ons sluit hom behoorlik. Fokol Waterkloof 4 vibes.
  7. Laat weet ons of jy inskryf vir die Kaapse Ramfest of die "Joburg" een (Bronkies) soos hulle hom noem.

Ramfest-2014

Deel met jou tjommies!

    griffinScore tickets om RAMfest by te woon!

    Comments

    1. Klipkyker

      Julia,  wys sommer tiete ook, dan gaan jy defnitief wen.  Cheers!

    2. Belhamel

      Ek sien hier kom weer tiete. Hulle is net langs die maag en behoort n kaartjie te verower. 

    3. Frikkie

      Ek like nogal RamFest se Juju-vibes – die gorilla met die beret. Is dit dalk 'n rooi beret wat ek daar gewaar?
       
       

    4. Pook

      The RAMfest 2014 line-up actually makes my face melt and is not one to be missed! Would love a free ticket for CPT please xxx

    5. Author
      griffin

      Na die kompetisie sluit en hulle sal more bekendgemaak word een of ander tyd.

    6. Sam Evans

      I will send my pic tonight trust me it will be worth it please please please

    Gooi Comment