Saterdag songtuary

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Daar gebeur fokol op Saterdae op Watkykjy. Almal kyk rugby en almal se spanne verloor. Jy kan net sowel 'n preview kry van die nuutste international tunes. Dink daaraan soos 'n Top40 uit die 80s, maar jy hoef nie die tape recorder teen die radio te druk en jou sussie te tune op te shut up nie. Click play en gaan download jou favourite tune. Ons sal try om bietjie local music ook te push. Maar goeie local music, nie daai poes musiek wat jy uit Nissan 1400 bakkies hoor kots by robots in Brakpan nie…

Maar voor ons by die tunes uitkom, 'n spesiale vaarwel aan Ralph Waite van die Waltons. Die omie is eergister oorlede. Hier is 'n tune wat jy moontlik ken:

 

 

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag songtuary

    Gooi Comment