RAM FKN JAM Vol. 17 – It’s Only Rock ‘n Roll (But I Like It)

In Watkykjy Gigs deur Chopper CharlieRek jou bek

Rock jocks Chopper Charlie en Iron Leyden maak al weer lekker geraas, dié keer by The Assembly in Kaapstad. Wat jy kan verwag is net die beste fokken rock musiek van die Stones se tyd tot vandag, van AC/DC tot ZZ Top en van Nirvana tot nie-Nickelback nie. Ek het mos gefokkensê ROCK! Natuurlik ook so bietjie Bruce tussenin vir dié wat nog op wolke loop na die konserte.

Kom maak ‘n bietjie litte los en moer hom met die kop. Dis dan Vrydag en jou skamele salaris kan nog nie op wees nie. Een fokken ding is seker, die tunes gaan oop loop Vrydagaand. Once.
Soek iemand double tickets?
Daar is twee up for grabs: Tune net vir Chopper op Twitter jy soek tickets en hy sal twee mense uitsort.

\m/

Op Facebook: https://www.facebook.com/events/1457118641182840/?fref=ts

Vrydag 7 Februarie, 21:00 tot laat (kokkenodge die flyer hieronder)
The Assembly (61 Harrington Straat, Gardens, Kaapstad)
R30

Lusmakertjie (goue oue):

Print

Chopper CharlieRAM FKN JAM Vol. 17 – It’s Only Rock ‘n Roll (But I Like It)

Gooi Comment