Park Acoustics Januarie re-cap & wen tickets!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Dis weer sulke tyd en dit gaan ‘n fokken besige naweek wees met Nitro Circus hierdie Saterdag by die FNB Stadium en Park Acoustics hierdie Sondag by die Voortrekkermonument. Ons het twee double tickets om weg te gee (vir Park Acoustics), so vra net mooi daarvoor op Twitter voor 14:00 vanmiddig en dis dalk joune.
fixed

As jy nog nie by een van Park Acoustics se shows was nie, maak ‘n plan. Dis die beste live outdoor event wat maandeliks aangebied word. Dit het in fact so gegroei dat dit deesdae fokken moeilik is om sommer tickets by die hek in die hande te kry, so maak ‘n plan en koop dit online of maak seker dat jy Sondag fokken vroeg daar uitslaan.

Hier is so paar hilights van Januarie se show met Flint Meets Spark, Late Night Fox, Rambling Bones, Naming James en Fokofpolisiekar.

Video:

Kiekies:

Deel met jou tjommies!

    griffinPark Acoustics Januarie re-cap & wen tickets!

    Gooi Comment