Jacob Zuma se Facebook movie

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Jy is seker nou al redelik fokken gatvol vir al jou tjommies se Facebook movies. Ja, toe-toe, hou op bitch daaroor. Jy kan net sowel nog een kyk. Die een wat ons vir Jacob Zuma gemaak het. So terloops, is jy al ge-fokken registreer om in 2014 te vote?

Jy moet fokken lekker wees…

Deel met jou tjommies!

    griffinJacob Zuma se Facebook movie

    Comments

    1. pierre lambrecht

      lekker …en kan ALMAL ook nie net fokken lekker wees nie?

    Gooi Comment