Somtyds loop Maandag oor in Dinsdag se broek in

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

En vandag maak ons ons probleem sommer julle s'n ook. Check, ons het bietjie te veel graft vir vandag wat heeldag in beslag gaan neem. Omdat ons Maandag hierdie week 48 uur lank is, is dit net regverdig dat julle Watkykertjies ook so bietjie moet suffer.

Sak terug en geniet hierdie "roepstem" en wandel saam deur die natuur met 'n out-of-tune guitar en about al die transitions wat Windows Movie Maker 'n amateur kan bied…

Deel met jou tjommies!

    griffinSomtyds loop Maandag oor in Dinsdag se broek in

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      'n Abominale samefoksel van atonale afskuwelikheid – 'n lasterlike skande voor die gode van musiek: amper soos om Bach aan die nek te gryp en sy neus in die nat ink van sy pasvoltooide Toccata en Fugue in D te vryf soos wat jy jou nuwe hond se neus in die mat vryf waar hy sopas gekak het. Maar genoeg vir eers oor Daft Punk – hierdie fokken doos is 10x erger…

    2. Pansegrouw

      Wonder hoekom wys die knaap nie sy gesiggie in die video?  

    3. ppip

      Maar daar IS 'n mark vir hierdie afrikaanse kak.
      Afrikaanse laaities aspireer deesdae net vir TWEE career choices:
      1) Peddle steroids by die gym.
      2) afrikaanse musiek ster.

    4. ppip

      Die volgende stap in afrikaans:
      Klank Bollywood movies oor na afrikaans.

    Gooi Comment