So paar fokken weird marabse se selfies

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

"Selfie" is aangewys as een van die mees pyn-in-die-hol woorde vir 2013. Hier is so paar next level selfies van marabse wat dit bietjie te vêr gevat het.

Die ou het deur baie moeite gegaan om hierdie een te neem en die hond se crusty hol rus heel moontlik op sy neusbrug.
selfie hond

Hierdie bra het glad nie 'n probleem om deur te slaap nieselfie deurslaap

Napoleon Dynamite het self daardie beer geskiet. Met sy tjommie in die agtergrond se manbotter
beer nerd selfie

"Ek wil myself so unemployable maak as moontlik, so ek gaan my piel tussen my bene druk, 'n foto neem en op die internet sit, want nie baie mense lees die internet nie"
kaal in die badkamer

"Ek is nie glad geskeer nie. Ek het my zaber 'n blik radation gedruk. En toe neem ek 'n foto"piel in can

Krul haar tone om van lekkerte of omdat sy die deur se handle vashou?poesdeur

"Hou my mes vas en check hierdie move!"
rowers selfie

Van vroeg van kindsbeen af het Julius Malema reeds met kak fashion eksperimenteer…
boss vibes

Die "inception selfie". Baie moeliker om af te pull as wat dit lyk…inception

'n Foto saam met 'n foto van die President van sy siel.
groot kokkedoor

Hierdie ou het uiteindelik deurgedruk met sy selfie. Aanhouer wen. Of dit vir hom gaan deure opmaak is onseker.
deurentyd

As hy weer kom, dan neem hy 'n selfie.
jesus selfie

Iewers in die buurt staan 'n snotneuskind en ween saggies terwyl sy na die skaduwee kyk wat eens op 'n tyd haar pienk fietsie was…
fietsie

"Nee jissis man, jy jaag nou kayak aan!"
kyak

griffinSo paar fokken weird marabse se selfies

Comments

  1. Klipkyker

    Ek wag dat daardie etter met sy piel tussen sy bene se glasbolstoel breek en die ysterpen in sy hol opdruk.  Hy wil mos!!!!

  2. David

    As hy weer kom, hehehehehehe, thanks Griff, giggel nou lekker

  3. #1 Pisscat

    Daai fokken hond in die pic met die pieltussendiebene kontkop het so "what has been seen cant be UNSEEN" uitdrukking op sy gesig… iemand bel asb die SPCA – dis fokken dieremishandeling daai !

  4. peanut

    Hardop uitgebars vd lag “as hy weer kom neem hy ‘n selfie” hahahaha

Gooi Comment