Score Lamb of God tickets vir Joburg en Kaapstad!

In Kompetisie deur griffin

Lamb of God is hierdie naweek in Suid-Afrika om hulle international toer af te sluit en ons het tickets om we te gee.

Dit werk so:
Ons het 5 single seated tickets vir Kaapstad en 5 general standing tickets vir Joburg.
Stuur vir ons 'n foto van jou mees metalste besitting hierheen – dit kan 'n shirt wees, dit kan jy wees wat opgedress is in jou favourite heavy metal outfit. Solank dit heavy metal wys van iets wat jy besit, is die saak reg.
Ons kies die vyf beste fotos wat jy voor Donderdag (dis oormore) teen 13:00 vir ons stuur en wax jou met 'n ticket vir die show.

So fokken maklik soos dit…
lamb of god south african tour

Hierdie post is 74 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,061,366 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore Lamb of God tickets vir Joburg en Kaapstad!