Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin2 Eiertjies

Het hierdie wildekat gesien in Mosselbaai die vakansie. 1 spaarwiel in nie genoeg nie, veral nie as jy die Boksburg Dakar Rally aandurf nie. 
Wat kos personalized nommerplate? Dis nie personalized as jou naam nie daar staan nie, en "MY TROK" is nie skerp of snaaks nie. M.a.w. dis fokken stupid.
Groete
Brandbruggies

mosselbaai marabs

Hi Griff
Hier is alweer n paar Mokopaner zeffies
Martin

broodbussies

drukvlerk

extra large ford

Hi Griff,
Het vanoggand die hout-agtige outjie op die N12 gevang.
Groete
Chantelle

woody gp op n12

Het hierdie een in boks berg gesien
Wynand

zef kia spectra

Kaapste special services
Jaques

kaapse plumber

Lekker Boksburg!
Christoff

woody gp in boksburg 2

woody gp in boksburg

Gesien op 'n Citi golf met 'n "drop" suspension.
Groete.
Hanno

drop suspension

Lees bietjie hierdie chocolate se naam vinnig…
Fruit & Veg Food Lovers Market Blouberg
Wilhelm

food lovers market

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. Werner

    Ons hoop die ou het van sy trok gepraat en nie iemand se rok nie

  2. TBra

    Ekt daai Woody zeffer al baie gespot in Boksburg, Benoni. Ekt eenkeer langs hom gestop, toe vra ek hom of hy vir Timber City werk. Hy was fokkol impressed. lol.

Gooi Comment