Heavies metals! Ons Lamb Of God ticket wenners!

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Hier is ons wenners vir die Lamb Of God tickets na Joburg en Kaapstad. Elkeen van hierdie blare score ‘n ticket om die band te gaan kokkenodge en ons sal hulle daar check. Baie geluk!

En next time as julle inksryf, mense – ons kan nie ruik of jy inskryf vir Joburg of Kaapstad nie… You snooze, you lose.


Hallo Griffin

Ek was vanoggend aangeraai om ‘n draai te maak op die Wat Kyk Jy website deur een van my vriende.

Blykbaar gee julle Lamb of God kaartjies weg vir ons arme bliksems wat nie die laat kaartjies kan bekostig nie en te
gespat was om vroeg genoeg die goedkoop kaartjies te kon koop.

Ek het probeer kies tussen al my facebook fotos kies van watter die mees “Heavy Metal” lyk. Maar ek kon nie op net een
besluit nie, so hier is ‘n paar voorstelle.

Vriendelike groete ! Ons hou maar duim vas.
Tiaan
40419_424926845039_6265555_n

856500_10151439507840040_1976882081_o

James Hetfield het verlede jaar sy sweatband vir my gegee by hul show. BESTE show en aand gewees! Sal dit vir niks verruil nie!
Jackie
log

Yes Griff,
Ek skryf namens my chommie in. Hierdie pic het ek van hom geneem in n lekker metal club in die Kaap genaamd Banned Rock Lounge
Wetie of die kwaliteit te kak is vir web nie, dis nog op n ou blackberry geneem en nou weer gerip van sy whatsapp af
Cheers
Francois
buddie

Yes, check hierdie die uit. Metal al die pad!
Dieter
metal1

metal2

Yo Griffin,

Hiers my metalste besitting…

‘n Poes ou Motorhead hemp wat my vriend by ‘n metal show laas jaar vir my try alter het…met die obvious nagevolge indien mens fokken moue afskeur in n drunken rage.
En ekt poes lang hare.

Nuff said.
Llewellyn
motorhead

Nou nie ‘n besitting nie, maar hier is ‘n foto van my saam die band!
EK VERDIEN DIT!
Innes
tietkop

Awe,
Wel ek het nie eintlik veel meer in die metal kostuum afdeling oor nie. Maar ek dog ek stuur vir julle ‘n foto van my muur vol swaarde. Alles het obviously nie in die foto in gepas nie.
Maar ek dink dis pretty fokkin Metal!
Peace,
Adriaan
Attie

Hi Griffin,
My submission vir die mees metalste besitting in die dorp; ‘n Spesiaal gemaakte replica suit van Kiss se Gene Simmons, met spikes, studs, dinosaur boots en al.
Verskoon maar die cellphone picture quality.
Lekker,
Martin
kiss-1

kiss-2

Hey man
So, om te explain, in die foto is my download festival bandjie en die info boekie thing om jou nek van 2009. Ek was daar. Dit was befok. Ek was fucked. Dan is daar ook die DVD van Slipknot se live performance wat hulle record het daar voor 80 000 mense, dit was fokken insane. Dan is daar ook my Les Paul kitaar en Marshall amp in die foto vir extra artistic impression vibes.
So dis my Metalste shit daai
Cheers
Leroi
download festival

The lamb of god
Rudi
lammetjie-uitnek

Deel met jou tjommies!

    griffinHeavies metals! Ons Lamb Of God ticket wenners!

    Gooi Comment