Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Jirre, die eerste werksweek van die nuwe jaar is agter die rug vir meeste van julle. Wees bly jy het ‘n fokken werk! *praat so in jou pa se stem en wys so vinger*

Ons gaan nou eers terugfok Snor City toe na ‘n dag se graft in Sabie, so wees dankbaar oor jou N1 traffic. O ja, en pak daai broodjies op wat jy vergeet het om te vreet. Dis fokken naweek, my ou!
eerste-vrydag-duik

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Gooi Comment