Arno Carstens klap AC/DC se “Highway to Hell”

In Kief musiek deur griffin8 Eiertjies

Die man is ook baie naby om sy nuwe album te release, maar geniet solank hierdie treffertjie…

griffinArno Carstens klap AC/DC se “Highway to Hell”

Comments

  1. Evert

    Nee fok man. Wat was daai?
    Sy stem is kwaai, maar dis dit. 
    Try hy vir 'n Johnny Cash (American Recording reeks) tipe vibe?
    As hy dan nou voel hy MOET dit stadiger doen, fine, maar, stadiger en unplugged beteken ook nie noodwendig meer 'soulfull' of beter nie.

  2. meep

    Ek hoop iemand betaal hom om daardie "beets" oorfone te dra, en hy dra dit nie uit vrye keuse nie — het gehoop hy het beter smaak.

  3. PK

    Ek wens ek kon 'n live ACDC konsert in die 70s gesien het.
    Befok
    shes got the jack ……….

  4. Belhamel

    Well done. Ek like dit. Hy's ten van ons land se handjievol better kunstenaars. Saam met Van Coke Kartel, Heuwels Fantasties, Jan Blohm.

  5. Jo Poos

    Jammer, maar dis fokken pretensieus en geforseerd. Hy is 'n massiewe poes.

  6. jimpop

    Ek sal eerder my eie ore afskeur as om weer hierna te luister

  7. Belhamel

    Jissis ek haat dit as my rekenaar besluit hy gaan nou begin spel en fok my. Take note Prof.

Gooi Comment