Afrikaners is marabse en dan maak hulle so…

Ag maar dis lekker om bietjie ietsie spesiaals met julle kindertjies te deel. Die nuwe skooljaar het sopas oopgemaak in Suid-Afrika. Sterkte aan almal wat grootskool, laerskool, universiteit en verbeteringskool toe moet gaan. Maar veral sterke as julle pappies en mammies so bietjies faktap in die kop is, lelik aan die binnekant en zef aan die buitekant.

HADOUKEN! HADOUKEN! FINISH HM!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

14 Comments

  1. Chopper Charlie
    Posted January 16, 2014 at 9:06 am | Permalink

    Eet hom, eet HOM!

  2. chriskreef
    Posted January 16, 2014 at 9:36 am | Permalink

    hulle slaan soos meisies

  3. einafok!
    Posted January 16, 2014 at 9:59 am | Permalink

    My pa is 'n groter doos as jou pa. 

  4. koert kopbeen
    Posted January 16, 2014 at 10:05 am | Permalink

    Eet hom met 'n kop pappie!

  5. Belhamel
    Posted January 16, 2014 at 11:46 am | Permalink

    Hy moes die ou harder gebliksem het. Die donner het dan gesmeek vir n PK.

  6. BokBal
    Posted January 16, 2014 at 11:55 am | Permalink

    Ry Ben, ry!

  7. VryeDenker
    Posted January 16, 2014 at 12:20 pm | Permalink

    Ek kan nie uitmaak waaroor die fight gaan nie. Enigiemand?

  8. Klipkyker
    Posted January 16, 2014 at 12:23 pm | Permalink

    Arme fokken laaities.  Ek kry die outjies jammer dat hulle pa's so kak bakei!  Pissies!!!

  9. Jagter
    Posted January 16, 2014 at 2:58 pm | Permalink

    Hou gou my smoke vas sodat ek die ou kan moer.
     

  10. Prof. Bokdrol
    Posted January 16, 2014 at 3:31 pm | Permalink

    Skokkend – absoluut skokkend. Hierdie mense stel 'n terrible voorbeeld vir die kiddies, want hierdie marabse weet duidelik fokkol van fight. Die arme laaities gaan hulle style probeer copy en eendag hard gebliksem word omdat hulle nie eers die basics ken nie. Geen wonder ons kinners score net 30% deesdae nie – Gods, albei daai pappies sal gelukkig wees as hulle 20% score vir AppelSwaai101 in my klas. My hairdresser sal albei van hulle poes tot net duskant die Vaalrivier. En watse kak is daai van "hierso, hou my siegrêt vas" so by 1:25 rond? Die doos met die baseball cap staan en check die siegrêt bra uit asof hy verwag hulle gaan nou kernfisika debateer – perfekte gap gemis om die hom bo-oor die heining te etter. En het iemand selfs EENKEER gedink om te gil "moer hom met die kop???" Noddefok nie. Hierdie is soos handbag-swinging in a drag club vergeleke met die kak wat ek al sien losbars het by Huis Herfsblaar se jaareind rolbalkompetisie as Trilvel Tredoux en Vleispiel Venter mekaar se rolballe per ongeluk raakskop. Nee fokweet, dis duidelik nie meer die '80's nie…

  11. koert kopbeen
    Posted January 16, 2014 at 3:44 pm | Permalink

    Nee Jagter dis: "Hou gou my smoke vas sodat hierdie ou my kan moer"

  12. peanut
    Posted January 17, 2014 at 6:07 am | Permalink

    Hahaha!!! Daardie pappas gaan so kak voel as hulle die youtube vids sien van skooldogters wat beter as hulle kan fight

  13. Jannie Jammerbal
    Posted January 17, 2014 at 11:25 am | Permalink

    Watter skool is dit ?

  14. Sussie_Se_Woer_Woer
    Posted January 17, 2014 at 11:35 am | Permalink

    Nee dis reg, poes hom en wys jou laaitie hoe om jou man te staan.

    Te veel laaities van vandag is fokkin pissies.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">