Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Griff, check hoe low die ou can go. Super bloory kiff!
Derick

low rider 1

low rider 2

Brakpan vibes
Christo

brakpan

Hi
Ek het die 'bakkie' in Parys gesien die 14de Desember
Mari

zef parys bakkie

Yes Griff,

In my 23 jaar op hierdie planeet was ek al blootgestel aan baie dinge wat my laat wonder het of daar regtig ‘n skepper is wat omgee vir ons. Hierdie is geen geen uitsondering.

Meeste mense hoor Pretoria-Oos en dink aan een of ander gladde pellie wat in papa se BMW rond cruise.. Maar moet nie mislei word en dink hulle het zef ontsnap nie…

Aangeheg is 'n paar giftige "Ice cream" koek designs…

Vrede,
Naas

Cena

Paartjie

Skêre

Lekker zef tjorre hier uit Vryheid, KZN uit
Phillip

vryheid 1

vryheid 2

Naandsê Griffin
So op Krismis sien ek toe iemand met kleinmannetjie-sindroom. Custom exhausts, ronde blink kak met bande aan die kante en fake rooi brake disks… siestog..
In die agtergrond van die een foto staan nóg 'n zefmobile. Eersterust pappa!
Tjorts
Plank

zef navara 1

zef navara 2

Gaan skynbaar ook nie te great in die Noordpool nie. Santa moet met n trapfiets oor die weg kom.
Cheers
Gys

zef santa

Dis seker maar die bus skool toe wat nie werk nie. Pick 'n Pay in Vishoek.
Lambert

pick n pay vishoek

Ons fokken hoop so!
Christo

jacob zuma watkykjy

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    Gooi Comment