Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Dit gee nuwe mening aan binnepoespienk.
Cheers
Gys

binnepoes-pienk

Hi Griff;
Kyk die beauty wat ek by die Crazy Store gesien het in Pretoria Oos.
Gedink jy en jou lesers sal hom waardeer.
Sean

diere-wat-naai

In Brackenfell kry jy gratis shampoo saam met jou Brazilian cocaine.
Rohan

brazilian-blow-jobs

Hi
In PE is daar ook baie Zef
Johan

who-els

port-elizabeth-2

Ann7 fok verskriklik op: "Former President Jacob Mandela in Qunu". Mens kan so paar typos nog verstaan hier en daar, maar as jy 'n TV stasie is wat nuus uitsaai en Madiba so groot oneer aandoen is jy deur die fokken kak. Die funny ding is, hierdie gebeur die heel bliksemse tyd op ANN7 – die enigste rede hoekom ons nie elke dag hulle fokops sien nie, is omdat niemand na die stasie kyk nie.

Miskien moet hulle ook oormove YouTube toe en begin met 'n "ANN7 is nie dood nie" campaign en so bietjie spin en PR op dit sit. Alhoewel fokken niemand daarvoor sal val nie.

ann7 fok lelik op

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment