fokken-zef-videos

Hierdie ou soek suiker, maar tender vir ‘n PK

In Fokken Main Videos deur griffin6 Eiertjies

Deel met jou tjommies!
griffinHierdie ou soek suiker, maar tender vir ‘n PK

Comments

  1. Petrusposbus

    Ergste van als is die ou wat geld gevra het om die kak op kamera vas te vang. Dalk was hy betaal om nie te kots of lag, of huil nie. 
    Hierdie ou is n survivor, n aborsie survivor. 

  2. Louwtji

    oooooo donner, iemand help tog asb net hierdie perd in die regte rigting in

  3. Prof. Bokdrol

    Interessant. Meeste pop videos bevat gewoonlik seksuele innuendos in die imagery – enige Kurt Darren video laat my bv. dadelik aan doos dink om een of ander rede, en snaaks genoeg, hierdie video ook.

  4. fief

    se poes….van nou af drink ek brandewyn, hierdie ou het sy naam meer poes gemaak as wat ek doen as ek brannas in het…soos nou

  5. Fok julle naaiers

    Oh my fok – watter kak kan hulle nog uitdink suiker sakkie sakkie ma se hare, dis die grootste kak ooit he – nee fok my dan kyk ek eerder heeldag na Miley Cyrus op haar bal. Gaan vir my ook n bal aanskaf en bid vir suiker hahahahahaha.

Gooi Comment