Bizarre Bedonderde Donderdae – eTolls

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

In hierdie week se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae so straks voor tjailatyd – Ons het ons kamera's in die buurte van Gauteng ingevat, want al waaroor almal fokken praat  is Sanral en eTolls. Toe vang ons hierdie marabse en hulle bure se gesprek oor die onderwerp. Sorry as dit jou huis was – ons het nie julle gesigte uitgeblur nie …

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,290 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – eTolls

Comments

Gooi Comment